Posts

Showing posts from September, 2021

Mike Warnke, sal ons eerder stilbly?

Image
  Vals Profeet en Evangelis Mike Warnke In die laat 1970’s breek die Sataniese Paniek (Satanic Panic) los in die Verenigde State.   Die rede waarom dit ‘n paar jaar geneem het om in Suid Afrika los te breek was omdat die regerende Nasionale Party en die Afrikaner Broederbond nog die Pinksters as ‘n sekte beskou het.   Dit het verander nadat Dr FP Moller, die President van die AGS Kerk lid geword het van die Broederbond.   Vandaar af het die skeidslyn tussen Gereformeerd en Pinkster begin vervaag. In die tyd het die eerste beweerde voormalige Satanis in Suid Afrika na vore gekom; ene Phil Botha, wat toe ook onder die Pinkster kerke beweeg het en sy verhaal vertel het.   Uit sy pen uit het ook twee boeke verskyn wat onlangs deur Francis B op die Kindle platform beskikbaar gestel is.   Botha het nie ‘n groot aanhang gehad nie, en hy het vinnig van die toneel af verdwyn.   Meer kan op ‘n ander dag gesĂȘ word oor hierdie karakter. Wat egter ‘n groot impa...